Anna Emm Liewe Jy Selfbeeldgids


Regular price R 150.00
Tax included.
Anna Emm Liewe Jy Selfbeeldgids

Anna Emm se LIEWE JY SELFBEELDGIDS vir 5-9 jariges het gedurende 2019 rekordverkope gehaal - met wonderlike terugvoer van ouers en onderwysers!

Hierdie naweek kan jy die LIEWE JY Selfbeeldgids @ slegs R100 aankoop (spaar R50!)! Sluit 25 dagstukkie-aktiwiteite in + 'n boodskap van Anna Emm aan jou kind op CD. Also available in English. Prys geldig tot 9AM 30 September 2019

 

Die LIEWE JY Selfbeeldgids is 'n handleiding wat ouers of onderwysers saam met hulle kinders kan deurwerk. 25 Dagstukkies wat kyk na talente, hoekom mense verskil, weerbaarheid teen boelies en jou drome vir die toekoms. Die gids sluit ook 'n persoonlike boodskappie van Anna Emm aan jou kind in op CD!

Geldig tot 9 AM Maandag 30 September 2019

 

Related Products


Spin to win Spinner icon